WELCOME

"En as ek die dag my hand in joune sit, sal ek my padkaarte bere met die wete: my reise opsoek na jou is nou verby."  - Antjie Krog

U word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Ruan Schoeman en Jeane Swanepoel, Saterdag 27 April 2024. 

Next page