Pre-Wedding Night

Fri
Apr 26
2024
6:00 pm TO 10:00 pm
RSVP

Stellenbosch
Clos Malverne Restaurant
Devon Valley Rd, Stellenbosch, 7600

South Africa

021 865 2022
closmalverne.co.za

The Ceremony & Reception

Sat
Apr 27
2024
3:00 pm TO 12:00 am
RSVP

The Salene Wedding Venue
Devon Valley Rd, Stellenbosch, Cape Town, 7600
Stellenbosch, Western Cape South Africa

salene.co.za

RSVP

29 Februarie 2024

Ons nooi jou hartelik uit na ons "Pre-Wedding Night" net om jou welkom te heet in die Kaapse Wynland.

Dis slegs 'n informele samekoms voor ons groot dag op die 27ste. 

Plek: Clos Malverne Restaurant

Dress Code

Smart Casual

RSVP

29 Febraurie 2024

Ons sien baie uit om ons groot dag saam met julle te deel!

RSVP so gou as moontlik en onthou om jou keuses van voorgereg, hoofgereg en nagereg te maak. 

Onthou om iets warm in te pak, die Kaapse Wynland is koud en winderig in April en heel belangrikste, pak jou partytjie skoene in en kom vier die dag saam met ons.

Dress Code

Formal

Skedule

Skedule Vir Die Dag

15h00 - 16h00: Trou Seremonie


16h00 - 18h00: Pre-Drinks & Versnapperings


18h00: Troue Onthaal


19h00 - 21h00: Aandete & Toesprake


21h00 - 00h00: Partytjie Tyd!