WELKOM
Liefste Vriende en Familie,
Vyf jaar terug het ons ontmoet op Stellenbosch as studente. Toe ons verloof raak kon ons nie aan ń meer spesiale plek dink om te trou as daar waar ons storie begin het nie…
Daarom nooi ons julle hartlik uit om ons groot dag saam met ons te deel in die mooie Kaap! Ons gee graag ons troureëlings deur ons webwerf deur. Ons waardeer opreg al julle moeite om daar te wees vir ons.
Dankie vir die liefde en ondersteuning.
- Van Die “amper” Wagenaars