WEDDING WEBSITE FORMAT
Wagenaar Bruilof
Thanks!
GESKENK WENK

Jou teenwoordigheid op ons troue is alreeds 'n groot geskenk. Indien jy iets graag wil gee, sal ons ‘n geldjie vir ons wittebrood baie waardeer.