Welkom

"Love, laughter and happily ever after"

Welkom by ons troue se webtuiste. Hier sal jy al die nodige inligting en reëlings kry oor ons komende troudag.

Neem asseblief kennis dat alle gaste so gou as moontlik vooraf ingelig sal word oor enige moontlik veranderinge in trou reëlings as gevolg van COVID. Ons vra onverskoning vir enige ongerief.

Ons sien uit om hierdie spesiale dag met een en elkeen van julle te deel.

Moet nie vergeet om te RSVP nie.

Liefde Stewan & Nelani

Next page