Gaste moet asseblief die N4 volg tot by afrit 18 Bosckop/Donkerhoek. Draai regs na die tolhek en ry ongeveer 2.2 km grondpad tot by die venue.
Indien gaste die Boschkop pad om ry na Rosemary Hill, en nie die N4 nie, sal dit ongeveer 11 km grondpad wees tot by die venue.