Guestbook
Wat 'n voorreg!
Die twee Nambos is dankbaar om deel te wees van jul troufees en sien baie uit na die jolifikasie!
Sien SO baie uit om saam met julle te celebrate! Yay! Xx
Kan nie wag om julle special dag saam met julle te celebrate nie. xxx
Great app, great pics! Sien soooo uit na julle troue! Gaan epic wees... Julle amazing couple..
Abu Dhabi Potties kan nie wag nie!
Mooiste invite! Baie dankie! Saam met julle opgewonde!!
Geluk julle 2 sien uit vir die troue!!!
So opgewonde vir julle groot dag! X
Whooo hoooo!!!