Gasteboek
Dit was heerlike troue en julle het pragtig gelyk..
Pragtige Agtergrond musiek terwyl gaste buite kuier
Ceremony time! Almal huil.
Stunning decor!
Doughnut Tower!
Lekker Lize!
Dit was awesome verby!!! Dankie vir julle 'attention toe detail'. Kleinkaap was fabulous! Heerlike kos, beeldkone setting en alles was net perfek. Mag julle huwelik so jolig en spesiaal wees soos julle groot dag. Lief julle
Heidi en Willie, julle troue was besonders mooi, net soos julle. Baie dankie dat ons kon deel in hierdie wonderlike dag saam julle. Julle is 'n wonderlike paartjie en ons glo dat jul nog vele gelukkige jare saam gaan hê. Mag God julle ryklik seën in julle huwelik!
Baie liefde, die van der Merwe's