WEDDING WEBSITE FORMAT
Vir Riaan & Liza
Thanks!
Cradle Valley, Muldersdrift

10 Augustus 2019 om 14:30 vir 15:00

Liewe Familie en Vriende

Dit is vir ons en ons ouers ń hartlike voorreg om U te nooi na ons huweliksbevestiging.

Kom deel in die vreugde van ons liefdesbetuiging en viering van familiebande en vriendskap.

Drag

Formeel.

Dames:  Ons kleurskema is aardsgroen, hou dit in gedagte wanneer jy jou uitrusting kies.

Mans:  Verkieslik swart en wit.

Kinders

Slegs op uitnodiging

RSVP

Klik op die RSVP-skakel om U teenwoordigheid te bevestig voor of op 30 Junie 2019.

Vir enige navrae, kontak:

Liza:  073 252 3863 of
Riaan:  074 650 3575

Geskenke

Dit is reeds vir ons van onskatbare waarde om saam met U die dag te kan vier. 

Indien U wel ń bydrae wil maak sal ń kontant koevert opreg waardeer word.

Kontant Kroeg beskikbaar