Welkom
Hiermee die formele uitnodiging vir die Neethling Fees.
Ons sien so uit om die spesiale dag saam met julle te spandeer!!
Ongelukkig geen kinders by die troue nie, en onthou daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees.
RSVP asb op die volgende bladsy voor Vrydag 7 Junie. Elkeen moet asb vir hulle self RSVP.
Liefde, Adrianne & Dirkie
Next page