Troue van Stewan & Nelani SatFeb 272021 3:00 pm Add to Calendar Choose Google Yahoo Apple Outlook RSVP Rosemary Hill rosemaryhill.co.za Trou Program 15:00 - Gaste arriveer15:30 - Seremonie begin16:15 - Canapès18:00 - Gaste beweeg na onthaal en seremonie gaste verlaat die venue RSVP RSVP asseblief voor 27 Januarie 2021 sodat ons die finale getalle vir die troue kan kry. Kleredrag Formeel Kroeg Kroeg aanvaar selgs kaart transaksiesKroeg maak 22:00 toe Sondag Ontbyt Ontbyt word bedien 09:30 by Rosemary Hill Cafe Ander Inligting Ongelukkig sal geen kinders toegelaat word by die troue nie.Pendeldienste word deur Rosemary Hill aangebied na die omliggende gastehuise van 'n 8km radius. Kontak ons vir verdere inligting.