Klik op foto vir ons verhaal

Fanie het Nelani op skool ontmoet

Nelani het ogies gemaak en gegroet

Dit was liefde op eerste slag

Maar beide was skaam toe moes dit vir eers wag


Op 'n vlug na Duitsland

Sit Cupid vir Nelani en Fanie langs mekaar

Toe so ontstaan die verhaal van hierdie paar

En 'n Klein vlammetjie begin te brand


Terug in Suid-Afrika

Kom Nelani en Fanie bymekaar uit

Fanie gaan egter Suid

Nelani bly tuis

Die afstand was ver en die verlange erg

Maar die liefde is groter as 'n berg


8 jaar later

'n Vuur wat woed

Nooi ons julle

Om ons liefde te ontmoet


                        - PJS Botes