Vir Heidi & Willie
Thanks!
Geskenk Register

Jou teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk wat jy vir ons kan gee, maar 'n ekstra bederfie sal ook verskriklik baie waardeer word.

Wittebrood Bydrae

Die kosbaarste goed in die lewe is nie goeters nie, maar mense, plekke en herinneringe. Hier kan jy gerus iets bydra tot die lag en samesyn oomblike wat ons op ons wittebrood gaan geniet, sonder die bekommernis dat die koevert vol geld verlore gaan. Vind hier ons 'Wittebrood kietie rekening' se bank besonderhede. 'n Kaartjie kan dan ook vir ons gegee word op ons spesiale dag.

DISCOVERY BANK 

Rekening Nr:  10271207762

Tak: 679000

Verwysing: WitBrood_JouVan

BV: WitBroodBothas


Geskenkbewyse

Ons hou ook van Outdoor Warehouse, Mr Price Home, @Home, Makro en Game.

Geskenkbewyse kan ook vir ons gekoop word sodat ons 'n nuwe huis kan bou met daardie spesiale toerusting wat ons altyd aan julle sal laat dink.

Vir Die Techies

Ons aanvaar ook natuurlik die volgende Kripto's.

Bitcoin: 3KNDx65NgCYu3f7JE7WAr7Cc7dnfG6s9DC


Ethereum: 0xAFc9229227e0205D95ddbFD4d872D8420a3E2644


XRP: rfrnxmLBiXHj38a2ZUDNzbks3y6yd3wJnV
XRP Tag: 206592574