Vrydag Braai
Apr 2
2021
Kleinkaap Boutique Hotel
87 Jim Van Der Merwe St
Clubview
Centurion, 0140
South Africa
kleinkaap.co.za
Sondag Ontbyt
Apr 4
2021
Kleinkaap Boutique Hotel
87 Jim Van Der Merwe St
Clubview
Centurion, 0140
South Africa
kleinkaap.co.za
Events are private
Please Log inElkeen betaal hierdie outjie self.
Koste: R130 pp
Sluit In: Boerewors
Hoender Kebab
Pap en Sheba
Garden Salad
Daar sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees met kaart fasiliteite om te verseker ons geniet die atmosfeer terwyl Kleinkaap die vleis op die roosters gooi. Geen eie drank mag ingebring word nie.
Kom ontspan saam en help die stres verlig.
Die betaling kan na die volgende rekening gemaak word. Gebruik asseblief die volgende riglyne vir die verwysings nommer:
BR'Aantal_Persone''Voorletter''Van'
Bv. BR2WRALL 0f BR1WRALL
Maak asseblief die betaling voor 26 Maart 2021 sodat ons die fondse aan Kleinkaap kan oorbetaal.
DISCOVERY BANK
Willie Rall
TAK: 679000
Rekening: CURRENT ACCOUNT
Rekening Nommer: 17600751347