Riaan & Liza
August 10, 2019
-∞-
×
"I have found the one whom my soul loves" - Song of Solomon 3 : 4

Ons trou vanjaar!
Liewe Familie en Vriende
Dit is vir ons en ons ouers ń hartlike voorreg om U te nooi na ons huweliksbevestiging.
Kom deel in die vreugde van ons liefdesbetuiging en viering van familiebande en vriendskap.
Drag
Formeel.
Dames: Ons kleurskema is aardsgroen, hou dit in gedagte wanneer jy jou uitrusting kies.
Mans: Verkieslik swart en wit.
RSVP
Klik op die RSVP-skakel om U teenwoordigheid te bevestig voor of op 30 Junie 2019.
Vir enige navrae, kontak:
Liza: 073 252 3863 of
Riaan: 074 650 3575
Aanwysings
Verblyf
Foto's
Liza & Riaan
Foto's