WEDDING WEBSITE FORMAT

Chris & Marianne

October 2, 2021

Welkom

×
Hiermee nooi Boesman en Irma Lambrechts jou uit (vir die tweede keer) na die huweliksbevestiging van hul jongste dogter, Marianne Lambrechts, met Chris de Jager, seun van Chris en Magda de Jager.

Ons hoop dat julle hierdie groot dag saam met ons kan deel en vra dat jul steeds alle reëls en regulasies sal nakom. Onthou dus steeds jou masker.

Ongelukkig kan ons geen kinders akkomodeer nie.

Ons sal die regulasies dophou en kommunikasie uitstuur soos nodig.

RSVP asb voor 30 April 2021.
Stories
Vanaf Marianne se keyboard...
Lang storie kort
Ons storie...
Akkomodasie en aktiwiteite
Akkomodasie en aktiwiteite
Verblyf besprekings

Die hele lodge is uitgeboek vir ons en ons gaste vir Saterdagaand, ons wag egter nog vir al die kamers en chalets om oop te gaan vir Vrydagaand. Kampplekke is vir altwee aande oop vir ons. Marianne se suster, Retha Cloete, gaan al die verblyf hanteer (sien Epos adres onder), stuur dus asb die volgende vir haar :



1) Benodig jy verblyf vir Vrydagaand en Saterdagaand, of net Saterdagaand;


2) Jou eerste en tweede keuse vir verblyf en;


3) 1 of 2 mense (met name).



Opsies:



- Kamp @ Eagle’s Rest Lodge (N$150 pp,per nag, ontbyt kan ekstra bespreek word teen N$125 pp.) Bring eie tent en gereedskap. Badkamer geriewe is beskikbaar. Slegs 3 kampplekke het krag. Generators sal by badkamers krag voorsien.



- Elegant kamer @ Eagle's Rest Lodge (slaap 2) N$ 680 pp, per nag, ontbyt ingesluit



- Family chalet @ Eagle's Rest Lodge (2 kamers, slaap 2 elk, sleeper couch beskikbaar vir 5de persoon) N$ 620 pp, per nag, ontbyt ingesluit.



- Luxury kamer @ Mountain Lodge (slaap 2) N$ 1 185 pp, per nag, ontbyt ingesluit. Let wel dat Mountain Lodge +- 8km vanaf Eagle's Rest is (waar alles gaan plaasvind).



Verblyf moet asb by Retha geboek word,nie deur Otjiwa nie. Kontak Retha per e-pos: rethalambrechts@gmail.com.



Verblyf moet asb 100% vooraf betaal word.  Geen limiet op aantal mense by kampplek nie.




Betalings kan gemaak word na:


M Lambrechts


FNB Rek: 622 6353 5547


Takkode: 280 174


Verwysing: Naam



Stuur asb bewys van betaling aan Retha.

Aktiwiteite

- Game drive N$ 400

- Sundowner N$ 550

- Rhino tracking N$ 550

- Night drive N$ 450

- Guided bicycle trail N$ 180

- Bird watching N$ 200

- Paddle boats N$ 250

Besoek asb webtuiste vir meer inligting. 

Besprekings en betalings vir aktiwiteite kan by Otjiwa gemaak word.

Events
Fri
Oct 1
2021

6:00 pm

Otjiwa Safari Lodge
Eagle’s Rest Lodge
Namibia

+264 67 306 671
Wat gebeur?

Bring en Braai @ Eagles Rest Lodge

Ons wil graag al die Vrydagaand saam jou kuier want een dag is net te min. Indien jy dieselfde behoefte het bring dan vir jou iets om te braai en 'n kampstoel. Bykosse sal voorsien word. Die kroeg by die lodge sal oop wees, maar jy is ook welkom om jou eie koelboks te pak.

Verblyf

Indien jy die Vrydagaand ook al kom, sien asb "Akkomodasie en aktiwiteite" vir verblyf opsies, en bespreek by Retha.

rethalambrechts@gmail.com

Sat
Oct 2
2021

Otjiwa
Eagle's Rest

Saterdag deur die dag

Ontbyt by Eagles Rest Lodge, bevestig asb tyd by ontvangs.

Kampeerders, ontbyt is N$ 125 per persoon indien jy nie self wil maak nie. Bespreek asb saam met jou akkomodasie by Retha.

Ligte middagete beskikbaar by Eagle's Rest Lodge op eie koste. Bespreek asb met ontbyt.

Gaste is ook welkom om by kamp self iets te maak om te eet. Bring jou eie hout of koop by die lodge.

Gaste wat eers Saterdag deur die loop van die dag deur-ry en middagete by die lodge wil eet, bespreek asb by Otjiwa met aankoms.

Die dag is joune om te geniet, sien asb 'Akkomodasie & Aktiwiteite' vir goed om te doen. Hou asb baie energie vir die aand :)

Ongelukkig kan die lodge nie vir almal 'n rekening oopmaak vir die naweek nie, betaal dus asb jou kos en drankies na jy dit geniet het.

 

Sat
Oct 2
2021

4:00 pm

Otjiwa Safari Lodge
Namibia

+264 67 306 671
Drag

Formeel

Mans, dis nie nodig vir 'n baadjie, maar wel 'n das. Geen jeans asb! Vrouens sien asb drag vir mans en gebruik jul vroulike intuïsie. Dit is winter, so wees maar voorbereid.

Seremonie by die dam

Gaste moet asb self seremonie toe ry, volg die aanwysings en parkeer asb in parkeerarea.

Asb geen selfone en fotos gedurende seremonie, daar sal na die tyd genoeg tyd wees vir fotos neem.

Wees asb betyds, Marianne se pa se leuse is : "As jy 5 minute vroeg is, is jy laat." Dus sal Marianne stiptelik om 15h30 instap.

Voorgereg en drankies

Na afloop van die seremonie sal voorgereg en drankies bedien word by die swembad terwyl Chris en Marianne fotos neem.

Gebruik asb hierdie kans om vir ons 'n kiekie te neem en 'n boodskap te skryf, ons sal dit baie waardeer.

Laat weet asb vir Marianne indien jy enige kos allergieë het.

Kroeg reëls

Kontantkroeg

Ondersteun asb die kontantkroeg. Ons sal wel seker maak dat die pryse billik is.

Aanwysings
Aanwysings
Aanwysings

Hoe kom ek daar?

Otjiwa Safari Lodge is ongeveer 40km duskant Otjiwarongo op die B1 en +-2ure vanaf Windhoek. Indien jy nogsteeds nie weet nie, volg skakel hier onder.

Geskenk idees
Uit groot waardering vir ons vol spens, versoek ons eerder 'n geldjie vir ons spaarvarkie se pens.
Gevolg
Strooimeisies
Retha Cloete
Retha Cloete
Suster
Amanda van Zyl
Amanda van Zyl
Suster
Maré Swart
Maré Swart
Vriendin
Leana Boshoff
Leana Boshoff
Vriendin
Janel Schutte
Janel Schutte
Vriendin
Strooijonkers
Estee Ackermann
Estee Ackermann
Vriend
Wim Boshoff
Wim Boshoff
Vriend
Willie van Zyl
Willie van Zyl
Vriend en amper Swaer
Thomas Seifart
Thomas Seifart
Vriend
Marnitz van Rooyen
Marnitz van Rooyen
Vriend
Hofknapies
Janu Cloete
Janu Cloete
Seuntjie van Retha en Jacques Cloete (Marianne se suster en swaer)
Stephan van Zyl
Stephan van Zyl
Seuntjie van Amanda en Willie van Zyl (Marianne se suster en swaer)
Christiaan Lewis
Christiaan Lewis
Jongste seun van Melanie en Emile Lewis (Chris se ouer suster en swaer)
Philip Lewis
Philip Lewis
Oudste seun van Melanie en Emile Lewis (Chris se ouer suster en swaer)
Blommemeisie
Madeleen Lewis
Madeleen Lewis
Dogter van Melanie en Emile Lewis (Chris se ouer suster en swaer)
Seremoniemeester
Jacques Cloete
Jacques Cloete
Marianne se swaer
Fotos