Welkom

Liewe familie & vriende

Julle word hartlik uitgenooi na ons huweliksbevestiging wat sal plaasvind op die pragtige eiland van Mauritius.

Ieder en elk van julle is baie spesiaal in ons lewens en ons sien baie uit om ons liefde en huwelik saam julle te vier.

Ons hoop van harte dat julle ons bestemmingstroue sal kan bywoon. Al die besonderhede wat julle benodig is beskikbaar op hierdie webblad. Ongelukkig geen kinders.

Ons sien uit om van julle te hoor.

Liefde Hendrik & Alana

Next page